Arno Carstens - Anderkant lyrics

Published

0 53 0

Arno Carstens - Anderkant lyrics

In die kar, in die nuus, op die radio In die ry, in die maal, in die Pick & Pay En op die strand waai die wind my woorde weg Sit op die stoep tot laat As die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen En aan die anderkant, van die baai het jy ‘n huis En as die liggies brand weet ek daar’s iemand tuis My hele lewe lank in ‘n band gejol Die lyne van die pad deur die land gevolg En op ‘n strand waai die wind my woorde weg Sit in die hotel tot laat En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen En aan die anderkant, van die baai het jy ‘n huis En as die liggies brand weet ek daar’s iemand tuis En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen En aan die anderkant, en aan die ander kant Jou oë, jou somer skouers blink Jou hare is terug geborsel en jy is besig om dit vas te bind Jou sonbrille vang vir ‘n oomblik die son lig En aan die anderkant, van die baai het jy ‘n huis En as die liggies brand weet ek weet ek daar’s iemand tuis En as die lig in die skemer in die aand verdwyn en die donker oor my spoel Skryf ek nog ‘n liedjie om beter te voel en ek wonder wat jy doen En aan die anderkant, van die baai het jy ‘n huis En as die liggies brand weet ek daar’s iemand tuis