As jy va**it op die vlaktes van die Klein Karoo die somerweer is snikkend en die wind kom van voor die nightlife is so boring jy kan daarmee toor Die enigste jol is die poskantoor Koor: Kan jy my bietjie raad gee? Keer dat ek selfmoord pleeg Iets om te amuseer Om my nie dood te verveel om my nie dood te verveel As jy va**it op die vlaktes van die Klein Karoo
Die bars is so droog jy moet vir whiskey boor Die enigste vibes is ʼn laerskool koor dis alles goed en wel maar net so skril op die oor Koor As jy va**it op die vlaktes van die Klein Karoo die bossies en die fokkol staan ʼn meter hoog die meisies is oraait maar jy sal my nie glo hulle like net van bakkies en van boere boor Koor