Ons Vader wat woon in die hemel Geheilig sy U naam Laat U ryk kom U wil geskied Soos in die hemel So ook op die Aarde Gee ons vandag ons daag se brood En vergewe ons al ons skulde Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sonde Laat kom ons nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose Want U is die ryk en die sterkte en die Here Vir ewig en ewig. Amen Vir ewig en ewig. Amen