Ameen - Innie Club lyrics

Published

0 287 0

Ameen - Innie Club lyrics

[Intro] (Terror mc) Yeah what what!!! Terror mc!!! [Verse 1](Terror mc) Ek chise die kind sy bly my loer / want ek is boe op die stage en sy op die floer / nou ekke rock die huis van eight till two / sy is gedress in blue / blue en wit / nou al die kinners raak mal vir die way wat ek spit / want ek is Terrror mc en jy wiet dan is dit / op die mic / doen wat ek like / praat soes dit is / soek in my mind / of daar n kaat is / om die kind te blind / want ek ek wiet sy's mine / om te hou / vat n march na die vrou / se baby yo / nou wat is jou naam /nou ek is Terror mc nou vir wat is jy skaam / jy wiet an ons maak n kwaai couple / hou op nou hakle / waarvoor het jou bene gebakle / soos n wiel / is dit my energy wat jy feel / soos dai amithy ville / horror movie / sal jy nie vir my wil gloe nie / want die way wat ek praat maak ek jou groovy. (uha) [Chorus] (Terror mc) Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone soe raak nou bezurk Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone en se what is up what is up what is what is up( yeah) what is up what is what is up what is up what is what is up what is up what is what is up [verse 2] ( Terror mc) Ek step op die scene heelwat geyak / sien n bra wat sy rol sak / met n mean trap / omdat / (uha) ek is hie by die jol / en ekke lam dit uit saam met die kinners da boe op n kol / soe as jy nie wiet nie maak vol / die gla**e drink tot die laaste uit is / daans as of dit jou laaste tyd is / jou kaans kla gewys is / deur my nou wie is hy Terror m cay / jy moet soe kry / wat ek jou gee / en as jy nie wil hoorie / kom ek oor jou en besoedel jou mind soos olie in die see / want julle wiet dan nie / hoe ek deur kom / lyricaly slat ek jou weer om / met my flow / drop n terror bom op die Kaap lat die plek op blow. (explosion) [Chorus] ( Terror mc) Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone soe raak nou bezurk Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone en se what is up what is up what is what is up (yeah) what is up what is what is up what is up what is what is up what is up what is what is up [verse 3] (Terror mc) Julle moet an wys raak / wat ek in die place maak / is ek bobbin soos ienige een want dit is my taak / as ek by die bar park / vra hulle nou wat wat / se ek wag gou my broe my broe ek gan nou kla praat / met die kind wat ek smaak / want sy lyk nou net smart / net n queen / n dream n love machine / maar ek chise gou haar contacts / gesels nou in concepts / en kyk hulle want ek weet dit ruk op die komplex / hier waar ek op staan/ skree hulle dop man/ hulle gan worrie as die wyn se prys moet op gaan / dan is die hond los / almal gan die grond los / want hulle weet dit is nul per mond mos. [Chorus] ( Terror mc) Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone soe raak nou bezurk Al die kinners in die club ek gooi jou n verb met die microphone en se what is up what is up what is what is up (yeah) what is up what is what is up what is up what is what is up what is up what is what is up