Akkedis - Moan In Blues lyrics

Published

0 79 0

Akkedis - Moan In Blues lyrics

tyd het sy tekkies aan die wyser loop een tik 'n sprong nog 'n dag bly oor 'n tyd om te lag skree gil as jy wil eet of rook of slaap of swaai daai pil chorus: maar dit tjaaf hom min presies hoe ek voel my kitaar bly in tune maar in blues die maan is die spil die sterre spin bote dobber die stones kan nog sing jokes laat jou huil die dood skaterlag die bosgeluid raak 'n kakofonie vol techno verwurg die dag voel daai kruispad is oorgesteek laaste uitgang gemis dis in my rear view morror my broer ek laat dit met rus nou volg ek die one way met 'n smile en 'n lag al moet pyn bankrotskap en kranksinnigheid daar op my wag chorus